Slowaakse Wikipedia

Slowaakse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Slowaaks
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Oktober 2003
Huidige status Aktief
URL sk.wikipedia.org

Die Slowaakse Wikipedia is die Slowaakse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in Oktober 2003 begin. Dit het tans 250 258 artikels en is die 44ste grootste Wikipedia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy